So ry die Trein (Kimberley) - аккорды для гитары
Аккорды:
A
E
A
So ry die trein, so ry die trein
E A
Kimberley se trein
A
So ry die trein, so ry die trein
E A
Kimberley se trein
E A
Hoor daar hoe stoom hy, stoom hy, stoom hy
E A
Opdraand en afrdraand, Kimberley se trein