Bennie Boekwurm — аккорды для укулеле
Аккорды:
D
Bm
A
D
Dit is tyd weer vir Bennie Boekwurm
[G] [D]
Dis storietyd vannaand
Bennie, waar is jou bril tog heen
Bm A
Die kinders sit en wag
D
Dit is tyd weer vir Bennie Boekwurm
[G] [D]
En almal sit nou stil
[G] [D] [Bm]
Want Bennie, Bennie Boekwurm
[A] [D]
Gaan 'n storie bring