Nikotien & Kafeien — аккорды для гитары

DdisselblomТональность: D5K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
D
××
A
×
G
D 
Sit ek in my stoel
A 
dis vir jou wat ek voel
G
Ek voel besonders diep
G 
want vir jou het ek so lief
D 
Ek lê hier op my bank
A 
jy's weg so lank
G 
Ek voel besonders diep
G 
want vir jou het ek so lief
Refrein:
[D] [A]
Jy's my nikotien en my kafeïen
G 
My hart loop oor as ek jou net weer kan sien
[D] [A]
Jy's my nikotien en my kafeïen
G 
Ons twee saam is soos vuur en parafien
D 
Ek loop hier in my gang
A
dis vir jou wat ek verlang
G 
En ek voel besonders diep
G 
want vir jou het ek so lief
D 
Ek sit hier op my stoep
A 
dis jou naam wat ek roep
G
ek voel besonders diep
G 
want vir jou het ek so lief
Refrein: x3