Breyten se Brief - аккорды для гитары

Jan BlohmТональность: Am5K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
C/B
×
Am
×
Am7
×
G
C
×
Intro
C/B Am Am7 Am G C 
C C/B Am Am7 Am 
As ek vlug in die wind
G C 
Word ek die donker se kind
C/B Am 
En belydenis die bind my
G C 
Met jou tangerine roos tintlint
C/B Am 
Word wakker word wakker
G C 
Met die newspapergrappe
C/B Am 
Vat my ver weg van jou
G C 
In Jazz cafe se Omo
Chorus
C/B Am Am7 Am 
So wals my my lief
G C 
Laat my in angels believe
C/B Am 
Ek het gesê jy is die son
G C 
In Breyten se brief
C/B Am 
Want hy maak ons huil
G C 
Maar jy maak my sien
C/B Am 
Sunnyside se poems
G C 
Dryf my sweet sherry toe
C/B Am 
Het jy 'n clue my baby blue?
G C 
My Rosey so true
C/B Am
En daar's dors in die tyd
G C 
Sing die Kaap se wind suid
C/B Am 
Kom lê in my arms
G C 
Ek het als weggesmyt
Chorus
C/B Am Am7 Am 
Maar wals my my lief
G C 
Laat my in angels believe
C/B Am 
Ek het gesê jy is die son
G C 
In Breyten se brief
C/B Am 
Want hy maak ons huil
G C C/B Am Am7 Am G C 
Maar jy maak my sien
C/B Am 
En ek skryf jou gedig
G C 
Jakaranda in die reën
C/B Am 
En die volmaan's eers blind kind
G C 
Sy's happy jy's nou clean
C/B Am 
Laat my klim om die glimlig
G C 
Heel aand wag
C/B Am 
Hierdie visions van jou
G C 
My Venus se blouvrou
Koor:
C/B Am Am7 Am 
So vlug-vlug my kind
G C 
In die blou lug my kind
C/B Am Am7 Am 
So vlug-vlug my kind
G C 
In die blou lug my kind

Другие песни Jan Blohm