Voshaarnooi - аккорды для гитары

Louis van RensburgТональность: G7K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
G
D
××
C
×
Am
×
Em
Bm
2×
E
G D G 
Bantam hom so en flennie die snare
G D G 
ek is verlief op die kind
G C Am D 
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
G D G 
ek is verlief op die kind
G C Am D 
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
G C Am D 
verstaan jy die praat van die rankie snare
G D G 
Ek is verlief op die kind
G Em C D 
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
G Bm C D 
Lappa maak vir Bella stout, met Hanepootse natrossies
C D 
Donkerrooi die wingerdblaar
Bm Em E 
en warmrooi die mond van haar
Am D Am D 
My hart blom wit vir die voshaarnooi
Am Em Bm Em 
Pluk heide van die rooiste rooi
C D 
Vir hierdie einste voshaarnooi
G Em Am D 
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
G Em Am D 
Bellabint my meisiekind, dis hartblom wit, die heiderooi
Am C D G 
Vir jou my voshaar meisiekind