Mannetjies Roux — аккорды для пианино

Laurika RauchТональность: Bb5K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
Bb
F7
Eb
Bb7
Cm/E
Intro
Bb F7 Bb Eb Bb F7 Bb 
Bb Eb Bb 
My oom se motor is 'n ou masjien
F7 Bb F7 
Hy maak dit vol met dieselien
Bb Bb7 Cm/E 
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
Bb F7 Bb 
My oom is oud en ek is skaars dertien
Bb Eb Bb 
My oom drink koffie en my tannie tee
F7 Bb F7 
Ek vra oor die reën en hy sê "Ja nee"
Bb Cm/E
Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe
Bb F7 
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux
Bb Eb Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie reën
F7 Bb 
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb Eb 
En seën my pa en seën my ma
Bb F7 Bb 
En my oom op sy plaas in Afrika
Ооm het gesukkel op 'n plaas
Want die son was te warm en die reën te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom ja my oom was te diep in die skuld
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande vaal
En sy oë grou
Bb Eb Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie reën
F7 Bb 
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb Eb 
En seën my pa en seën my ma
Bb F7 Bb 
En my oom op sy plaas in Afrika
As jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak
Maar my oom ja my oom se oë's nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux
Bb Eb Bb
О, stuur ons net so 'n bietjie reën
F7 Bb 
My oom het 'n tenk vol dieselien
Bb Eb 
En seën my pa en seën my ma
Bb F7 Bb 
En my oom op sy plaas in Afrika