Sewe Sakke Sout — аккорды для укулеле

Anneli van RooyenТональность: A7K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
E
A
[A] [E] [A]
Sannie het gesukkel om 'n "S" te sê
E 
Want Sannie se ou tongetjie wou nooit reg lê
[A] [A7] [D]
Maar Sannie het besluit om 'n plan te maak
[E] [A] [E7]
En eendag loop sy hierdie lekker rympie raak
A 
Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep
E 
Sonder Sannie sê Sus Sannie sleep swaar
A
Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep
[E] [A]
Sewe sakke sout sleep swaar sowaar
[A] [E] [A]
Sannie het geoefen en haar bes probeer
E 
En eendag slaan daar werklik nog 'n klankie deur
[A] [A7] [D]
Sy hardloop na haar mammie en dié luister vies
[E] [A] [E7]
Want Sannie druk haar tongetjie nou vas in haar kies
[A] [E] [A]
Juffrou het geweet wat die beste sou wees
E 
Om spraaklesse te neem sou die kwaal genees
[A] [A7] [D]
Gou het sy geleer om soos 'n slang te maak
[E] [A] [E7]
Maar iewers het haar tongetjie weer vasgehaak
[A] [E] [A]
Sannie is nou groot het 'n kêrel gekry
E 
Sannie het gewoeker met die soenery
[A] [A7] [D]
Die liefde is blind of is dit dalk nie
[E] [A] [E7]
Vir Sannie was die liefde net die regte terapie
A 
Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep
E 
Sonder Sannie sê Sus Sannie sleep swaar
A
Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep
[E] [A]
Sewe sakke sout sleep swaar sowaar
[A] [E] [A]
Sannie is getroud en is in haar skik
E 
Drie kinders is gebore uit die huwelik
[A] [A7] [D]
Maar toe die kinders praat was haar hart so seer
[E] [A] [E7]
Want oor en oor moes sy die rympie leer
A 
Sarel sê Sarel sal sewe sakke sout sleep
E 
Gustav sê Gustav sal sewe sakke sout sleep
A
Stefan sê Stefan sal sewe sakke sout sleep
[E] [A]
Die hele dag hoor jy ssshhhh

Другие песни Anneli van Rooyen