Sonder Jou — аккорды для укулеле

Gé KorstenТональность: Em6K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
Em
A7
D
D6
D7
G
Em A7 
Sonder jou kan ek nie lewe nie
D 
Sonder jou is ek alleen
Em A7 
Sonder jou het ek nie vrede nie
D 
Sonder jou, sonder jou
Em A7 
Sonder jou is al my vreugde heen
D D6 
Sonder jou kan ek nie gaan
[D] [Em] [A7]
Sonder jou wonder ek waar is jy
D D7 
Sonder jou, sonder jou
G 
Sonder jou kan ek nie gaan
D 
Sonder jou wat my verstaan
Em 
Net vir jou het ek so lief
A7 
By by my asseblief

Другие песни Gé Korsten