Die Oukraalliedjie — аккорды для укулеле

Groep TweeТональность: C5K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
C
F
G
C
Jy met jou mandolientjie
F 
Ek met my bandolientjie
C G 
Sing ons die Oukraalliedjie saam
C 
Sing ons van waterstrome
F 
Slange en olienthoutbome
C G C 
En die ribbok wat teen die randjie staan
F C 
Ons sing, ons speel
G 
Van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel
C
Jy met jou mandolientjie
F 
Ek met my bandolientjie
C G 
Sing ons die Oukraalliedjie saam