Drie Pikkewyne — аккорды для укулеле
Аккорды:
D
G
A
D
As die Windjie waai
G
Hier op mosselbaai
[A] [D]
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
[D] [G]
Stap ek en my noointjie ag sy’s tog so fraai.
[A] [D]
Оns gaan fuif daar onder by die baai!
Koor:
A
ООООН!
D
Da onner lê drie pikkewyne
A
Da onner lê drie pikkewyne
[D] [G]
Da onner lê drie pikkewyne
[D] [A] [D]
О ja die middelste ene is myne.