Lisa Se Klavier — аккорды для укулеле
Аккорды:
G
Em
[G] [Em]
Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
G
Teen die hang van Tafelberg
Em
As die son sak
G
Speel sy die mooiste melodiëe
[G] [Em]
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
G
Die klavier se grootste vreugde
Em
hartseer en verlange
G
verstaan die hart se diepste smart
[G] [Am]
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
[D] [Em]
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
[G] [Em]
En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
G
En sy laat my nooit huistoe loop
Em
Of afskeid neem
[G] [Em]
Voor my laaste sigaret nie
[G] [Em]
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
G
Kyk uit na Kaapstad in die nag
Em
Die liggies, en die swart
G Em
Swart see
[G] [Am]
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
[D] [Em]
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
[G] [Am]
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
[D] [Em]
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
[G] [Em]
En onder op die sypaadjie
G
Sien ek die bergie en sy maat
Em
Staan op en opkyk ver na bo
[G] [Em]
Vannuit die vullis van Oranjestraat
[G] [Em]
Hul ken al lank die klanke
G
Wat uit haar woonstel stroom
Em
Lank na twaalf, met die deure oop
G
Al moan die bure ookal hoe
Em
Word Lisa elke boemelaar se droom