Jan Asseblief Tog Squeeze My — аккорды для гитары

DoziТональность: A5K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
A
×
E
A
Ek vry na 'n nooi
'n Wonderlike nooi
E 
Sy woon daar in ons straat
Sy het net een fout
'n Groot, groot fout
A 
Sy wou graag sulke Ingels praat
En wanneer sy my wil vry
Dan se sy vir my
E
"Ou Jan come sit by my"
Soen my op my bek
Dan word ek sommer gek
A 
Then I kiss you sommer gou
A
Jan asseblief tog squeeze my
E 
Jan asseblief tog squeeze my
Gee my 'n druk
Dat ek hik en so snik
A 
Jan asseblief tog squeeze my

Другие песни Dozi