Ou Ryperd — аккорды для гитары

DoziТональность: G6K просмотров
Тон0
Шрифт
×1.0
Аккорды:
D
××
G
C
×
[G] [C] [G]
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
D 
Ou ryperd, so deur die lewensbane
[G] [C] [G]
Wanneer jou ry-dag verby is, gaan jou ou lyf lekker rus
[D] [G]
Jy, ou ryperd van my
G
Jaag maar aan, ou maat
My nooientjie sy wag my vanaand
Jaag maar aan, ou maat
D 
My nooientjie sy wag my vanaand
G
Hoor hoe tjank die jakkals
Op die rivier se brug
C G 
Dra my op jou lekker ou rug
[G] [D] [G]
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie op die plaas
C G 
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd
[A] [D]
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
G 
Dra my oor die rivier se brug
C 
Dra my op jou lekker ou rug
[G] [D] [G]
Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Woorde & musiek - Chris Blignaut

Другие песни Dozi